Die Here sal voorsien

Ons as gelowiges word hoeveel keer beproef. Jy verloor jou werk, verhouding wat op breek, huwelik wat op ‘n egskeiding uit loop. Verkeerde besluite wat jy neem en jy verloor alles. Jy sit met jou hande in jou hare, jy weet nie hoe die dag van more gaan lyk, jy weet nie meer watter kant…