God ons Groot Geneesheer
Jy gryp na al wat ‘n pil en stroop is wanneer jy siek is. Het jy al ooit gaan stil sit en dink dat als wat skeef loop in jou lewe, liggaamlik en geestelike stress op jou plaas en jou siektes toestand veroorsaak en jy weg beweeg van ons groot Geneesheer. Eksodus 5 v 26…