1 Petrus 3 v 3 – 4

1 Petrus 3 v 3 – 4 Julle skoonheid moet nie bestaan in uiterlike dinge soos haarkapsels, juwele en sierlike klere nie. Nee, julle skoonheid moet die van die innerlike mens wees; blywende skoonheid en kalmte van gees. Dit het by God groot waarde.   Hoe is jou gesindheid as jy na die woning van…

Skinder Storie?????

1 Kronieke 16 v 23 & 34 Sing tot eer van die Here, almal op aarde! Verkondig elke dag Sy reddingsdade! Loof die Here, want Hy is goed, aan Sy liefde is daar geen einde nie.   Sjoe, Sjoe, Skinder stories. Hierdie is nou ‘n ding wat ons almal aan skuldig is. Een of ander…

Job 42 v 8 & 10

Job 42 v 8 & 10 …… My dienaar Job sal vir julle bid en Ek sal sy gebed verhoor en julle nie straf vir julle dwaasheid nie…. Nadat Job vir sy vriende gebid het, het die Here die omstandighede van Job verander en hom twee keer soveel gegee as wat hy gehad het.  …

Bly met geesdrif dien

Romeine 12 v 11 Moenie in julle toewyding verslap nie, bly altyd geesdriftig, dien die Here. Kan nie glo die 1ste maand van die jaar is al verby. Jitte mens maak ‘n lang lys vol dinge wat jy die jaar wil doen. Nie altyd menslik moontlik om by al die voornemings te hou nie. Dalk…

Psalm 139

Gesprek met my Hemelse Vader. Lees Psalm 139. Almal het op verskillende maniere groot geword, in ‘n liefdevolle huis, gebroke huis(enkel ouer), mishandelde huis. Elke een van ons het iewers groot nonsens aan gejaag wat jy nie oor trots is. Jy het dalk die voorreg gehad om met jou Pa te kon gesels oor dit…