Kolossense 1 v 28
Hom, verkondig ons deur dat ons alle mense met alle moontlike wysheid en onderrig leer sodat ons elke mens tot geestelike volwassenheid in Christus kan bring. God gebruik Pastore en ander geroepte mense wat onderrig kan gee om die woord van God deur Bybelse leeringe en Bybel gebaseerde boodskappe van Vrede, Liefde en Vreugde…
Details