Wees stil en weet ek is God
Psalm 46 v 2 2. God is vir ons ’n toevlug en ‘n beskerming. Hy was nog altyd bereid om te help in nood. Op pad werk toe vang ek elke verkeerslig rooi. Raak effens ongeduldig want hoekom moet die nou met my gebeur. Ek is haastig en wil by die werk uit kom. 12…