God Wat My Lei

Jesaja 48 v 17 17. So sê die Here, jou Verlosser, die Heilige van Israel: Ek is die Here jou God wat jou onderrig tot jou beswil, wat jou lei op die pad waarop jy moet gaan. Dink terug aan jou groot word dae, in die huis en by die skool. Hoeveel keer wou jy…

Vergewe jou vyande

Lukas 23 v 34 34. Toe sê Jesus: “Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie. Op ‘n daaglikse basis word daar op ‘n lelike manier teen jou gehandel met woord en daad. Woorde maak seerder as ‘n vuishou. Sodra dit gebeur met jou dan reageer jy met kwaad terug. Dit is…

Jou Lewe Skryf ‘n Storie

Of jy die nou wil weet of nie, jou lewe skryf ‘n storie. Elkeen van ons se lewens skryf ‘n storie. Party se stories is opwindend, vol avonture en dinge. Dan is daar mense met rustige verhale, en dan die met hartseer verhale vol swaar kry en beproewinge. Party se verhale is morsig en ander…