Hoe honger en dors is jy vir Jesus?
As jy honger en dors is maak jy vir jou ‘n stewige broodjie, gooi iets in om te drink en jou hongerte is iets van die verlede. Maar hoe gemaak as jy geestelik soekend, honger en dors is? Gaan na die bron van die lewende water en die brood van die Ewige lewe, Jesus Christus.…