Wil jubel en juig
Lukas 5 v 17 – 25 Toe Hy hulle geloof sien, sê Hy: Mens, jou sonde is jou vergewe. Maar Ek gaan nou vir julle die bewys lewer dat die Seun van die mens volmag het op aarde om sondes te vergewe. Toe sê Hy vir die verlamde man: Ek sê vir jou: Staan op,…