Ek is die Here, jou God
Jesaja 41 v 13 Ek is die Here, jou God. Ek vat jou hand, Ek sê vir jou: Moenie bang wees nie, Ek help jou. Die vyand met sy slinkse planne het die gewoonte om vrees soos ‘n groot berg in jou lewe te plaas. Gee jy die vyand kans om jou lewe te…