Vind jou rus by Jesus

Matteus 11 v 28 Kom na my toe, almal wat uitgeput en oorlaai is en Ek sal julle rus gee. In vandag se tye van negatiewiteit en teleurstellings dra mens swaar aan die dinge wat jy op jou skouers pak. Jy verloor jou werk, dinge lyk  nie goed by jou huis. Liefde verlaat jou, jy…