Jesus maak die storm stil
Matteus 8 v 23 – 27 Hy sê vir hulle: Waarom is julle bang, klein gelowiges? Ons almal ken die verhaal van Jesus wat die storm stil gemaak het. Ek kan myself net in dink wat het deur die Dissipels se koppe gegaan in die middel van die storm. Dink almal van ons was al…