Moedeloos en moeg

Spreuke 15 v 15 Dit gaan altyd sleg met ‘n bedrukte mens, die blymoedige mens se hele lewe is ‘n fees. Daagliks word daar soveel eise gestel aan jou as mens, baie keer weet jy nie mooi hoe om kop bo water te hou. Jou gemoed is laag, sodra iemand iets vir jou sê dan…