Beywer julle vir die Koningkryk van God
Genesis 3 v 17 Vir die mens het die Here God gesê: Omdat jy na jou vrou geluister het en geëet het van die boom waarvan Ek jou verbied het om te eet, is die aarde deur jou toedoen vervloek, met swaarkry sal jy daaruit ‘n bestaan maak, jou lewe lank. Oor die sondeval moet…