Tyd is ongelooflik kosbaar

Efesiërs 5 v 15 & 16 Wees baie versigtig hoe julle lewe nie soos oneverstandige mense nie, maar soos verstandiges. Maak die beste gebruik van elke gelleentheid, want ons lewe in ‘n goddelose tyd. Tyd is supper kosbaar, jy kan dit op mors of elke sekonde sinvol bestee. Hoeveel keer sê ons nie; jitte daar…

Die Here sal voorsien

Ons as gelowiges word hoeveel keer beproef. Jy verloor jou werk, verhouding wat op breek, huwelik wat op ‘n egskeiding uit loop. Verkeerde besluite wat jy neem en jy verloor alles. Jy sit met jou hande in jou hare, jy weet nie hoe die dag van more gaan lyk, jy weet nie meer watter kant…