Jy is in God se hande
Vandag en elke dag wat nog gaan kom is in God se hande. Net Hy alleen weet wat hou die toekoms in. So is elke een van ons veilig in God se hande. Sy hande is STERK, daar waar jy wil struikel vandag en mislei word deur die wêreld se dinge sal Hy jou optel. Sy…