Vergewe jou vyande
Lukas 23 v 34 34. Toe sê Jesus: “Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie. Op ‘n daaglikse basis word daar op ‘n lelike manier teen jou gehandel met woord en daad. Woorde maak seerder as ‘n vuishou. Sodra dit gebeur met jou dan reageer jy met kwaad terug. Dit is…